Terrein Kaarte / Maps


Oom Willie en Tannie Heidi se perdeplaas

Net buitekant Pretoria

GPS

25 53’7.72”S

28 25’40.38”E

Ry op N1 Hoofweg, draai af op N4 Witbank, draai af by Hans Strydom / Solomon Mahlangu, draai links in Lynnwood weg in Oostelike rigting, ry dan 15.2 km, draai regs voor klein winkeltjie en volg die small teer paadjie tot by  plot bord 248.